Willard Van Orman Quine

Willard Van Orman Quine
Willard Van Orman Quine in 1980

Gebore (1908-06-25)25 Junie 1908
Akron, Ohio
Oorlede 25 Desember 2000 (op 92)
Boston, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Logika, ontologie, epistemologie, filosofie van taal, filosofie van wiskunde, wetenskapsfilosofie, stelteorie
Instelling(s) Harvard-universiteit
Doktorale promotor(s) Alfred North Whitehead
Ander akademiese adviseur(s) Clarence Irving Lewis[1]
Doktorale student(e) David Lewis, Gilbert Harman, Dagfinn Føllesdal, Hao Wang, Frank Thompson
Ander bekende student(e) Donald Davidson, Daniel Dennett
Bekend vir Nuwe grondslae, abstrakte voorwerpe, onbepaaldheid van vertaling, genaturaliseerde epistemologie, ontologiese relatiwiteit, Quine se paradoks, Duhem-Quine-tesis, Quine-Putnam-onontbeerlikheidsproefskrif, radikale vertaling, onberispelikheid van verwysing, bevestigingshelisme, twee dogmas van empirisme, kognitiewe sinoniem, waarnemingsverklaring , Quine-McCluskey-algoritme, Quine-Morse-stelteorie, lewendige aanwyser, predikaat funktor logika, Quine se hoeke, Plato se baard.
Beïnvloed deur Rudolf Carnap, Alfred Tarski, Weense Sirkel, Clarence Irving Lewis, Alfred North Whitehead, B. F. Skinner, Pierre Duhem
Invloed op Roger F. Gibson, Jr., Donald Davidson, Daniel Dennett, David Lewis, Penelope Maddy, Hilary Putnam, Richard Rorty, Dagfinn Føllesdal, Gilbert Harman, Hao Wang
Toekennings Rolf Schock-prys in Logika en Filosofie (1993)
Kioto-prys (1996)


Willard Van Orman Quine (Akron, Ohio, 25 Junie 1908 - Boston, 25 Desember 2000) was 'n invloedryke Amerikaanse filosoof en logikus in die analitiese tradisie uit die 20ste eeu. 'n Onlangse internet meningsopname onder filosowe is Quine geidentifiseer as een van die vyf belangrikste filosowe van die laaste twee eeue.[2] Hy het ook die eerste Rolf Schockprys vir logika en filosofie in 1993 gewen.[3] Na hom is die Duhem-Quinestelling genoem.

  1. (en) Hunter, Bruce, 2016 "Clarence Irving Lewis" in die Stanford Encyclopedia of Philosophy.
  2. "So who *is* the most important philosopher of the past 200 years?" Leiter Reports. Leiterreports.typepad.com. 11 maart 2009. Besoek op 4 Oktober 2011.
  3. "Prize winner page" Geargiveer 10 Julie 2017 op Wayback Machine. The Royal Swedish Academy of Sciences. Kva.se. Besoek op 4 Oktober 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search